Prys op aanvraag
Deonette Boerdery naby Pretoria maak sy eie kaas van bees-, bok- en skaapmelk. Wat as ʼn oplossing vir oorskotbokmelk begin het, het oor meer as ʼn dekade gegroei tot ʼn heeltydse kaasmakery. Ons reeks sluit gouda, roomkaas, caprino, halloumi, pecorino en meer in. Ons gebruik geen preserveermiddels nie. Ons kaas word g...
Prys op aanvraag