Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Ingelegde Produkte
1 / 5
Premium

Nuts about Garlic, Plaasvars Knoffelprodukte uit die Klein Karoo!

Prys op aanvraag

Kategorie
Ingelegde Produkte
Ligging
Oudtshoorn
Gepubliseer
3 ure gelede

Kontak verskaffer

0797933584judy@nutsaboutgarlic.co.za
Vra oor beskikbaarheid

David Malan

0727253625david@nutsaboutgarlic.co.za
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Nuts about Garlic het in 2020, tydens COVID, as ’n klein familieonderneming op die plaas Aalwynkoppe ontstaan. Ons droom was om waarde tot ons landbouprodukte toe te voeg en dit van die plaas tot op die tafel te vat. Vandag vervaardig ons ’n unieke reeks produkte: Ingelegde knoffel, Knoffelgevulde olywe, Heuning en ...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid