Prys op aanvraag
Op soek na plaasvars produkte, unieke geskenke en plaasgemaakte lekkernye? Pieker bring die beste van die Laeveld nader aan jou! Ontdek ons aanlyn winkel met vars avokado’s, guacamole, plaasprodukte, plaaslike lekkernye en besondere geskenkidees. Of jy nou jou spens wil aanvul, ’n kuier wil opkikker of iemand wil bede...
Prys op aanvraag