Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Gebak
1 / 5
Premium

Lady Coleen Boutique Farm Shop - Moderne plaaswinkel aan die R44

Prys op aanvraag

Kategorie
Gebak
Ligging
Western Cape
Gepubliseer
18 Sep. 2026

Kontak verskaffer

072 902 1560nicolene2001@icloud.com
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Lady Coleen Boutique Farm Shop is ’n unieke, moderne plaaswinkel - ’n versteekte juweel wat ’n heel nuwe plaaservaring na die omgewing bring, vol geur, karakter en plaaslike trots. Ons is aan die R44 geleë, net 18 km buite Wellington en 10 km van Riebeek-Kasteel - jou nuwe gunstelingwegkruipplekkie op die platteland. K...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid