Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Souse
1 / 5
Premium

Klein Oes: Fynproewerprodukte, plaaslik met liefde gemaak

Prys op aanvraag

Kategorie
Souse
Ligging
Roodeplaat
Gepubliseer
16 Sep. 2026

Kontak verskaffer

061 404 8392
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

By Klein Oes skep ons met liefde en passie fynproewerprodukte vir mense wat goeie smaak waardeer. Ons fokus op klein hoeveelhede, gehaltebestanddele en tuisgemaakte geur. Van konfytte, marmelades en jellies tot unieke blatjangs, souse, strope en ander deli-gunstelinge – elke produk word met trots voorberei en verpak. O...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid