Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Klerasie
1 / 4
Premium

Karoo Farm Box - Die beste van die Karoo, nou aanlyn

Prys op aanvraag

Kategorie
Klerasie
Ligging
Cradock
Gepubliseer
8 Sep. 2026

Kontak verskaffer

082 442 3543info@karoofarmbox.co.za
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Karoo Farm Box bring die aardse luuksheid van die Karoo reguit na jou toe. Ons bied die beste produkte van die Karoo se boere, kunstenaars en vakmanne - van egte skaapwolpantoffels wat jou voete ná ’n harde dag verwarm tot veerligte bokhaarkomberse wat jou snoesig hou op ’n koue herfsaand. Ons is ’n familieonderneming:...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid