Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Gebak
1 / 5
Premium

Remhoogte Plaas Uys Susters Pop-up Market - vars plaasprodukte en egte plaaslewe

Prys op aanvraag

Kategorie
Gebak
Ligging
Baardskeerdersbos
Gepubliseer
5 Sep. 2026

Kontak verskaffer

084 228 0278
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Remhoogte Plaas Uys Susters Pop-up Market het tydens die Covid-pandemie ontstaan toe ons dogters begin bak en hul produkte by tuisnywerhede afgelewer het. In 2022 het ons ons eie opwipmark op Remhoogte Plaas begin, en vandag is ons ’n regte gesinspan. Riané, die jongste, maak die vars roosterkoeke; Pappa Jaco braai dit...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid