Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Lyfsorg
1 / 5
Premium

Affieplaas Boerseep, Suiwer tradisie vir jou huis en gesin

Prys op aanvraag

Kategorie
Lyfsorg
Ligging
Suid-Afrika
Gepubliseer
25 Mei 2026

Kontak verskaffer

074 643 9737info@affiplaas.com
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Affieplaas bring geslagte se tradisie en suiwerheid na jou huis met handgemaakte boerseep van suiwer beesvet, sonder kleurmiddels of onnodige bymiddels. Met dieselfde beproefde resep waarop ons oumas staatgemaak het, bied Affieplaas ՚n sagte, natuurlike skoonmaakervaring vir die hele gesin. Buiten vir die gewilde boers...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid