Prys op aanvraag
Atribus is ’n trotse plaaslike handelsmerk uit Barkly-Oos wat spesialiseer in handgemaakte lyfversorgingsprodukte, huisgeure en unieke geskenke. Ons passie lê in die skep van besonderse produkte met sorgvuldig gekose bestanddele. Ontdek ons voedende beesvet-gesigbalsems (tallow balms), romerige bokmelkseep, luukse lyf...
Prys op aanvraag