Prys op aanvraag
Ontdek die eenvoud van Karus Skincare se 100% suiwer, onverdunde turksvypitsaadolie (Prickly Pear Seed Oil). Elke botteltjie bevat slegs turksvypitsaadolie—geen bygevoegde geurmiddels, verdunningsmiddels of ander bestanddele nie. Dié natuurlike velsorgolie help om jou vel te bevogtig en sag en soepel te laat voel. ’n...
Prys op aanvraag