Prys op aanvraag
Plaasjaap is 'n Afrikaanse Suid-Afrikaanse familiebesigheid in Witrivier, Mpumalanga, met 'n passie vir leerwerk, kwaliteit en die plaas- en buitelewe. Ons spesialiseer in handgemaakte leerprodukte, pasgemaakte leerwerk en soms herstelwerk. Van praktiese plaas- en buitelewebykomstighede tot persoonlike geskenke en unie...
Prys op aanvraag