Prys op aanvraag
BeetROOT by Ann is ’n trotse Suid-Afrikaanse, tuisgebaseerde besigheid wat in unieke beetprodukte spesialiseer. Ons reis het byna 18 jaar gelede begin toe ’n beetblatjang van my skoonma ons geïnspireer het om ons eie resep te skep. Nadat ons dit meer as 13 jaar lank vir familie, vriende en spesiale geleenthede gemaak h...
Prys op aanvraag