Prys op aanvraag
Ons glo ware velsorg begin by omgee. Daarom maak ons ons produkte met dieselfde sorg waarmee ons dit vir ons eie familie en vriende sou maak. Ons kweek self ons eie kalendula en verwerk ons eie talg om gehalte te verseker. Ons maak elke produk met die hand in klein hoeveelhede, met liefde, geduld en ’n opregte begeerte...
Prys op aanvraag