Prys op aanvraag
Ons is Della's Suurdeeg - Adele en David Trenam, wat net buite Lindley in die Vrystaat woon. Sedert Maart 2025 bak ons brood en lekkernye met ons lewende suurdeeg, Soutie. Wat begin het as ’n suurdeegles by ’n vriendin, het gegroei tot ’n passie wat met elke brood verdiep. Ons bak so na aan die natuur as moontlik: nede...
Prys op aanvraag