Prys op aanvraag
Blissfull Moments Bakery is ’n stedelike plaasbakkery in Centurion, bedryf deur twee susters, Marlene en Cay. Ons bring die plaaslewe na die stad: ons eiers kom van ons eie hoenders wat op die plot skarrel, ons kruie is vars uit die tuin, en alles word van voor af met die hand gemaak. Marlene is die anker van die kombu...
Prys op aanvraag