Landboumark
TuisGeklassifiseerdeVee & PlaasveilingsPlaasprodukte
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

GeklassifiseerdVeilingsPlaasprodukte

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Ondersteuning

Hulpsentrum / Gereelde vraeMeer oor onsKontak

© 2026 Landboumark. Alle regte voorbehou.

PrivaatheidsbeleidGebruikersvoorwaardes
  1. Tuis
  2. Plaasprodukte
  3. Ingelegde Produkte
1 / 5
Premium

Ietsie Lekker Tuisgemaak, bekroonde tuisgemaakte slaaie, blatjang en konfyt

Prys op aanvraag

Kategorie
Ingelegde Produkte
Ligging
Brits
Gepubliseer
4 ure gelede

Kontak verskaffer

079 984 7411
Vra oor beskikbaarheid

Beskrywing

Ietsie Lekker Tuisgemaak word sedert 2022 vanaf Geluk buite Brits in Noordwes bedryf. Ons het dit begin om bykomende inkomste te genereer wanneer my man se besigheid stadiger gaan, en dit het ontwikkel tot ’n besigheid in eie reg. Ons is bekend vir ons gebottelde slaaie, soos kerriebone en pastaslaai. Ons maak ook blat...

Soortgelyke produkte

Prys op aanvraag

Vra oor beskikbaarheid