Prys op aanvraag
Met Liefde Tuisgebak is ’n klein familiebesigheid op ons plaas buite Ermelo, Mpumalanga. Ons bak alles self en met die hand, sonder groot bakkerymasjiene. Bak is vir ons veel meer as net ’n besigheid – dit is deel van ons familie. Ons koekies en beskuit word vars gebak en is nooit lank op die rak nie. Tans bied ons kar...
Prys op aanvraag