Prys op aanvraag
Ons is O, VET!, ’n natuurlike velsorghandelsmerk met ’n stadiger ritme, handgemaak in die Klein Karoo op De Rust. Ons glo daar is waarde in eenvoud en skep bekende skaaptalgprodukte, asook produkte met plant- en essensiële olies — alles sorgvuldig gemaak om deel te word van jou alledaagse roetine. Ons hoop om mense te ...
Prys op aanvraag