Prys op aanvraag
Soek jy goeie, outydse suurdeegbrood soos ouma s’n wat goed is vir jou gesondheid? Of wil jy leer om suurdeegbrood te bak? Bloemingfabulous_sourdough is in Bloemfontein gevestig en bied suurdeegbrood sowel as suurdeegwerkswinkels aan. Ek is ook bereid om te reis om werkswinkels op die platteland aan te bied. Leer self ...
Prys op aanvraag