Soetwater Supply Co. is ’n Suid-Afrikaanse vervaardiger en verskaffer met ’n passie vir goeie gehalte en plaaslike vakmanskap. Ons maak en verskaf ’n reeks produkte vir boere, lodges, gastehuise, hotelle en besighede regoor Suid-Afrika - insluitend meubels, leer- en seilprodukte, muskietnette, linne...