Karoo Farm Box bring die aardse luuksheid van die Karoo reguit na jou toe. Ons bied die beste produkte van die Karoo se boere, kunstenaars en vakmanne - van egte skaapwolpantoffels wat jou voete ná ’n harde dag verwarm tot veerligte bokhaarkomberse wat jou snoesig hou op ’n koue herfsaand. Ons is ’n...