Bekkie Kombuis het in 2019 in die Boesmanland ontstaan toe die knellende droogte kreatiwiteit geverg het. In ons plaaskombuis vervaardig ons ’n verskeidenheid ingelegde produkte, soos vye-, appelkoos-, makataan- en moerbeikonfyt, asook gebottelde slaaie. Ons gebakte reeks sluit verskeie soorte besku...