By Platteland Plesier kom ons liefde vir die plaas, vars produkte en lekker kos bymekaar. Ons boer met vars groente, vrugte, skape, pluimvee en wild, en omskep dit met passie in iets besonders. Van ons wye reeks ingelegde produkte, konfyt en slaaie tot geurige souse, bevrore geregte en tuisgemaakte ...