Plaasvars is meer as net ’n naam — dit is ’n droom wat op die plaas begin het. Ons liefde vir die kombuis het ons geïnspireer om van ons plaaslewe ’n klein besigheid te maak. Wat begin het as ’n passie vir lekker kos en kosmaak, het gegroei tot ’n verskeidenheid produkte: beskuit, kruiesout, braairu...