Ons vervaardig en verkoop velsorg- en welstandprodukte wat slegs die suiwerste byewas, propolis en heuning bevat. Elke produk word met die hand in klein hoeveelhede gemaak en bied die volle rykdom en weldaad van die natuur – eenvoudig, natuurlik en diep voedend. Al ons produkte word van 100% natuurl...