Plaasmeisie se Kombuisie is deel van die Earth Owl Farm, waar Roché en Santana vars, organiese produkte omskep in unieke, handgemaakte geure vol karakter en vuur. Ons skep ’n reeks brandsouse, blatjangs, konfyte en pesto’s met die beste plaaslike bestanddele – reg van ons mikroplaas na jou kombuis. ...