Saxon Skincare bied natuurlike velsorgprodukte, handgemaak met beestalg afkomstig van ’n enkele plaas in die Oos-Vrystaat. Ons ryk, gebalanseerde gesigroom word met net vier voedingsryke bestanddele handgemaak: Saxon se eie beestalg, makataanpit-, roosstruik- en kasterolie. Al die bestanddele word p...