Saxon Beef bied hormoonvrye beesvleis van ons familieplaas, Saxon Park naby Ficksburg. Ons boer sedert 1876 met beeste, en vandag dra Friedl en Lindie von Maltitz dié nalatenskap voort. Ons beeste word 100% op die veld grootgemaak en verantwoordelik bestuur. Elke dier word op ons plaas gebore, groot...