Wanneer jy by Save the Sheep Products koop, koop jy nie net ʼn produk nie - jy ondersteun ʼn Karoo-droom, harde werk en help iemand om aan te hou. Agter elke produk is daar ʼn mens, ʼn storie en ʼn hoop vir môre. Ons is ʼn liefdadigheidsorganisasie wat natuurlike plaasprodukte uit die Karoo aanbied....