Vernoem na die ikoniese Spitskoppiek wat waak oor Voetpad, die Slabbert-familieplaas naby Murraysburg in die Karoo, word hierdie geliefde produk stadig en met groot sorg op tradisionele wyse vervaardig. Slegs twee natuurlike bestanddele - Jerseyroom en nie-gejodeerde sout - word gebruik om ՚n heerli...