Affieplaas bring geslagte se tradisie en suiwerheid na jou huis met handgemaakte boerseep van suiwer beesvet, sonder kleurmiddels of onnodige bymiddels. Met dieselfde beproefde resep waarop ons oumas staatgemaak het, bied Affieplaas ՚n sagte, natuurlike skoonmaakervaring vir die hele gesin. Buiten v...