Proe die ware smaak van die Karoo met Lamb & Legacy se premium, gesertifiseerde vryloop-Karoo-lam teen R160/kg. Reg uit die hart van Carnarvon bring ons egte Karoo-gehalte na jou tafel – natuurlik grootgemaak, vol geur en volledig naspeurbaar. Kies tussen ՚n standaard heel- of halflam of bestel ՚n v...