R 140
Ontdek HELEV – Geïnspireer deur die wonder van Jesus se geboortegeskenke: wierook en mirre! Het jy ook al gewonder hoekom dit gekies is? Hierdie inspirasie het gelei tot die geboorte van HELEV: 'n tuisgemaakte velsorgvogroom, vervaardig uit voedsame beesvet gemeng met eeueoue wysheid, vir vandag se vel. HELEV het 'n...
R 140