Prys op aanvraag
Karoo Klits maak kamaste volgens jou eie enkelmaat en skoengrootte. Geen een-maat-pas-almal-benadering nie - elke paar word spesifiek vir jou gemaak sodat dit gemaklik om jou enkel en skoen pas. Of jy boer, stap of jag, ons kamaste hou klitsgras, sand, mis, kaf, klippies en dorings uit jou skoene. In 2018 het ek begin ...
Prys op aanvraag