Prys op aanvraag
Rengrow bied ’n moderne huis met uitsig oor die lagune in Knysna-Koppe aan. Die eiendom beskik oor ’n swembad met ’n braai-area en is in ’n veilige omgewing geleë. Die prys is R8,4 miljoen en die eiendom word met alleenmandaat verkoop. Kontak Edward van Rengrow by 082 979 5309 vir ’n besigtiging of meer inligting.
Prys op aanvraag