Prys op aanvraag
Bon-Af Bessieplaas is ʼn familieplaas by Parys wat al sowat 184 jaar in die familie is. Nege geslagte het hul bydrae gelewer tot die groei en voortbestaan van die plaas, en die tradisie leef voort. Ons is ʼn selfpluk-bessieplaas waar besoekers welkom is om self vars bessies te pluk en die natuur te geniet - ʼn genot vi...
Prys op aanvraag