Prys op aanvraag
Welkom by El de Fleur, ’n klein blomplaas op Kameel in Noordwes, waar ons glo daar is min dinge wat ’n dag beter maak as vars blomme. Ons kweek met sorg ’n verskeidenheid seisoenale snyblomme - van dahlias en sonneblomme tot zinnias, ranonkels, anemone en talle ander. Elke blom word vars gepluk en met liefde verwerk vi...
Prys op aanvraag