Prys op aanvraag
By BakiBar het ons ’n Suid-Afrikaanse produk ontwerp vir mense wat hul bakkie soos ’n ware werksmaat gebruik. Die BakiBar is ’n stewige houtblad wat met magnete aan die kant van jou bakkie vasheg en binne sekondes ’n handige tafel of kroegie skep. Dit is ideaal vir jou oggendkoffie op die plaas, ’n vinnige eetplek lang...
Prys op aanvraag