Ons ontwerp en vervaardig die Paalspuit plaaslik vir praktiese gebruik op die plaas. Dit maak dit moontlik om diere van ’n veilige afstand af te behandel en is baie doeltreffend vir beeste én wild. Die Paalspuit is ideaal vir die toediening van inspuitings waar dit moeilik of onveilig is om die dier...