Klein Begin Veehantering is ’n vervaardiger van veehanteringstoerusting van topgehalte vir kleinvee en beeste teen sakpas pryse. Ons produkreeks sluit skaalkratte, werkstasies, laaibanke, hanteringskrale, lamhokke, drukgange, spuitdippe, skaaphekkies, beeshekkies en nog vele ander produkte in. Elke ...