Op soek na ruimte, vryheid en ’n rustige plattelandse leefstyl? Hierdie besonderse 3,69 hektaar selfversorgende leefstyl-eiendom bied die perfekte kombinasie van moderne onafhanklikheid en gemaklike gesinslewe in die gesogte Sterkfontein Country Estate, geleë in die wêreldbekende Wieg van die Mensd...