Tal-Tec is ’n trotse Suid-Afrikaanse vervaardiger van betroubare en duursame veehanteringstoerusting, met praktiese oplossings vir die veilige en doeltreffende hantering, voeding, weeg en bestuur van beeste, skape, bokke en varke. Ons produkte is ontwerp met die behoeftes van die boer in gedagte. K...