Maak seker hierdie ‘Groot Vyf’ is op jou plaas. Backsaver bied: Die Monster Pump - ʼn boor-aangedrewe waterpomp wat 100 liter per minuut lewer, ideaal vir besproeiing, noodwateroordrag en tenkvulling; die Bossieblixem – gee jou bossiekapper beter ‘tande’ vir swaar diens in die veld; die Super Hoe - ...