Moenie toelaat dat diewe jou dompelpompe uit boorgate steel nie - beveilig dit met ՚n effektiewe, beproefde boorgatslot. Dit is ՚n swaardienstoestel wat maklik is om te installeer. Sonder die sleutel om die goed beskermde slot oop te sluit, sal dit bykans onmoontlik wees om die boorgat oop te maak. ...