IoTera monitor jou krag-hek 24/7 en stuur onmiddellik kennisgewings per SMS, oproep of WhatsApp wanneer ՚n draad gesny of kortgesluit word. Die stelsel is solar-gedrewe, ontwerp vir Suid-Afrikaanse toestande en toegerus met ingeboude weerligbeskerming vir betroubare werking. IoTera soek tans 10 plas...