Prys op aanvraag
Hen Hotel in Bloemfontein het Hy-Line Brown kuikens van 6 weke oud beskikbaar vanaf 11 November teen slegs R69 (BTW ingesluit) per kuiken. Hierdie gewilde lêras is volledig ingeënt teen Mareks, Comboro, Newcastle, Aansteeklike Brongitis, Coccidiose, Epidemiese Tremor, Hoenderpokke en Laringotrageïtis. Kontak Alexander ...
Prys op aanvraag