Koste-effektief, ingenieur ontwerp met ՚n 10-jaar waarborg. Ons verskaf: Tenkstaanders geskik vir 2,5kl, 5kl en 10kl met hoogtes van 1,5 – 12m. Staalpaneeldamme van 15 – 4 000kl in hoogtes vanaf 1,3 – 6,1m. Staalkoepeldak beskikbaar op alle reservoirs ontwerp vir windspoed van 140km/h – beter weerst...