Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Vleis
1 / 5
Premium

Dagbreek Produkte, Gehaltevleis vir jou gesin!

Price on request

Category
Vleis
Location
Bloemfontein
Published
1 hour ago

Contact supplier

+27 71 491 8595dagbreek.produkte@gmail.com
Ask about availability

Description

Dagbreek Produkte is ’n aanlyn slaghuis, gestig in 2020 op ons Karooplaas met ’n eenvoudige oortuiging: gesinne verdien eerlike vleisprodukte teen bekostigbare pryse. Vandag bied ons ’n uitgebreide reeks bees-, lam-, skaap-, vark-, hoender- en wildsvleisprodukte, vleisbokse, hondelekkernye en ons besondere boerewors- e...

Similar produce

Price on request

Ask about availability