Price on request
Gorgeous Goat het 'n wye verskeidenheid handgemaakte bokmelk seep beskikbaar. Geskik vir die hele gesin. Gemaak met natuurlike bestandele en geen foefies wat jy nie eers kan uitspreek nie. Ons seep word met sorg gemaak hier op ons plaas in die Noord-Kaap. Ons doen ook persoonlike bestellings vir spesiale geleenthede.
Price on request