Price on request
Boervrou & Geveerdes is ’n plaasbesigheid net buite Fochville in Gauteng, gebore uit ’n groot liefde vir hoenders, eiers en die plaaslewe. Ons spesialiseer in bevrugte eiers en kuikens van verskeie pragtige rasse, waaronder Easter Eggers, Olive Eggers, Araucanas, Ameraucanas, Salmon Faverolles en Silkies. Ons boer ook ...
Price on request